Society & Culture

Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.

February 19, 2020

Jaco Strydom gesels met Tom Smith

'n Chat met Tom Smith wat Raw Spirituality geskryf het, oor Suid-Afrika en rykdom en armoede en die sondes van kerkmense en sy eie persoonlike worstelinge en dinge wat hom opgewonde maak en sy terugkeer na die NG Kerk . . .  Meer wat Tom doen: www.rhythmoflife.co.za

 

Links

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

My Blog: Anderkant die Doringdraad,  

Kerkbode artikel oor Tom

 

 

More episodes

Load more

Podbean App

Play this podcast on Podbean App