18.7K
Downloads
65
Episodes
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.
Ek is eintlik voltyds by Echo, maar skryf ook rubrieke vir 'n paar publikasies, en blog en praat praatjies by allerhande vreemde plekke . . . . en ek het 'n kayaking company, Paddle the World, want ek is heavy goed met vakansiehou.
Kliek op die links hier onder vir my blog, Anderkant die Doringdraad, 'n Litnet review van (Confessions oor kerkwees), of om 'n kind te borg in een van die Echohuise.
Moeilikheid is ons besigheid! ook op Apple Podcast / Google Play.