![Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/7419702/JStrydom_podcastjpeg_777.jpg)
23.2K
Downloads
75
Episodes
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.
Episodes
![Die sterre, die planete en die verwondering van Hennie Maas](https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/ep-logo/pbblog7419702/hennie_maasbkmdg_300x300.jpg)
Sunday Aug 02, 2020
Die sterre, die planete en die verwondering van Hennie Maas
Sunday Aug 02, 2020
Sunday Aug 02, 2020
As mens Hennie Maas se naam hoor, dink jy aan “sterre en planete”. Die naam van sy gewilde program op RSG. Hy verwys graag na homself as 'n nuuskierige agie. 'n Mens sou hom nogal kon beskryf met die woord: verwondering. “Daai speelgroepies van kleintyd gaan steeds aan! Ons het dikwels sulke speelgroepies hier by my, mense kom speel hier by ons huis. Ons luister musiek en kyk video's en gesels daaroor,” vertel Hennie en ek dink aan Leonard Sweet wat gesê het 'n mens werk nie 'n viool nie, jy speel 'n viool, en so ook die lewe. Dís iets wat ons by Hennie Maas op 78 kan leer...
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.