Society & Culture

Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.

May 24, 2020

Søren Kierkegaard, Paulus en my kajak-trip om Zanzibar

10 min chat oor lesse wat ek geleer het by Søren Kierkegaard, Paulus en op my solo kayak-trip laas jaar om Zanzibar . . . Fotos van die trip: Instagram #kayakaroundzanzibar2019

 

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

My Blog:Anderkant die Doringdraad

More episodes

Load more

Podbean App

Play this podcast on Podbean App